Ek raak so geïrriteerd met mense wat snobs is oor die kits koffie wat hulle drink. “O nee, net Nescafe Select Super Deep Roasted Platinum Edition vir my dankie”. As jy regtig so fynproewer was sou jy besef het dat net gefiltreerde koffie of espresso kan klassifiseer as koffie. Die hele idee van kits koffie [...]
