Posts Tagged ‘Joost’

Is Joost gay?

Aai tog, ek hoor nou dat daar gerugte is dat Joost gay is. Ek wil dit nie glo nie. Ek sal dit nie glo nie. Die een groot regmerkie wat jy moet maak om gay te wees, is tog sekerlik in die ‘Ek laaik mans’ boksie. Het Joost dan nie in sy bekende en berugte [...]

Oraait, so dit is Joost in die video…..

Ek het weer my vrou se Heat gelees en daar is ‘n artikel in waar die meisie in die video nou uitgekom het met die hele ou siek spul. Dit behoort nou redelik duidelik te wees dat dit wel Joost is in die video. Hoe groot poephol kan iemand wees? Ek dink Joost het ‘n [...]

Foto’s in Heat van Joost

My vrou het die Heat huis toe gebring vandag. Ek kon nou uiteindelik so paar van die foto’s goed bestudeer. Hulle is baie skugter met die foto’s, so gaan koop nou maar ‘n Heat en ondersteun die aasvoëls wat teer op ander se ondergang. Ek moet vir jou sê, dit lyk nie goed nie. Wel, [...]

Is dit Joost in die seks video?

* Joost het ‘n tattoo op sy gat, waarvan ek nie foto’s gaan opsit nie. Ek is groot op gay-regte, maar laag op gay-entertainment. Hy besit ook volgens hom nie een paar Polo sokkies nie, en dra nie fishnet of stukkende onnies nie. Dit begin al meer lyk of Rapport ‘n rat voor die oë [...]

Arme Joost van der Westhuizen

Ek praat nou van die seksvideo waarin Joost na bewering verskyn. Hy sê dit is nie hy in die video nie. Hy sê ook “My hart is by die Here.” Ek het nog nie die video gesien nie, en Rapport is omtrent so geloofwaardig soos ‘n tweede-handse karverkoper met dobbelskuld, so dit is dalk regtig [...]