Dit is nou wat gebeur as mense nie gebliksem raak omdat hulle weirdo’s is nie. Jy sal nooit so iets in Afghanistan, die ou Rusland of Nazi Duitsland gekry het nie. Jy sou ook nie kon Kerk toe gaan, lees wat jy wil, ‘westerse’ flieks kyk of sommer net Joods wees nie, maar dit is [...]
Posts Tagged ‘kerk’
Die Kerk moet jammer sê vir gay musiek onderwyser.
August 29th, 2008
No Comments
Die NG Kerk het mos so ruk terug ‘n gay musiek onnie/orrelis in die pad gesteek (ge-fire nie ge-jy-weet-wat nie). Nou moet hulle hom skadevergoeding betaal en onvoorwaardelik jammer sê. Die Kerk het nou al lank ‘n probleem met homoseksualiteit. Sommige mense kan heel obsessief oor die hele ding raak. Ek weet byvoorbeeld dat dit [...]
Maak grootte saak? Nie vir God nie.
August 25th, 2008
2 Comments
Maak nie saak hoe klein of groot die instrument is nie, in die Meester se Hand kan hy wondere verrig. Dit is vir my vreeslik oulik hoe skoon die persoon wat die kennisgewing geskryf het se gedagtes moet wees. Ons het so bietjie meer van hierdie mense nodig. Wat ons minder van nodig het is [...]

