Ek voel ek wil ‘n aar bars elke keer wat ek iemand sien wat sy eie taal so verskriklik verkrag. In die foto spot hulle met so poephol op ‘n forum. Jy sien dit meer op die ‘gaming’ forums en so aan, maar dit raak al hoe meer algemeen. Dit is vir my vreeslik ongeskik. [...]
