Ek kry die allervreeslikste ‘hits’ hier op Snaaksgenoeg vir sleutelwoorde wat my laat bloos. Daar is ‘n klomp baie vreemde mense daar buite. Nou vra jy dalk “Maar hoe weet ek ek het oor die lyn getrap Wors?”. Ek gaan jou sê. Daar is ‘n grappie wat gaan “Wat is die verskil tussen kinky en [...]
Posts Tagged ‘masturbeer’
Bediende masturbeer man, WDF!?
January 29th, 2009
2 Comments
Ek gaan loer gereeld na die sleutelwoorde wat mense gebruik om by Snaaksgenoeg uit te kom. My top term bly nog ‘Dikderm’, as gevolg van die post wat ek oor Steve Hofmeyr gedoen het. Maar ek het vanoggend op die snaakste een nog afgekom. “Bediende masturbeer man”. Kan jy dit oorvertel? Nee regtig. Dit kan [...]
