Posts Tagged ‘misdaad’

Bheki Cele en e.tv

Daar is nou groot kak oor e.tv wat nie wil sê waar om die self-erkende kriminele op te spoor wat hulle nou die dag mee gesels het nie. Die volgende is aan Bheki Cele gerig: Eerstens – Die media is nie daar om kriminele vas te trek nie. Hulle is daar om ons op hoogte [...]

Misdaad suig, punt.

Nog foto’s hier. Hier is ‘n hartseer storie van nog iemand wat geskiet is vir sy foon. Een uiterse kak ding wat gebeur as jy iets hoor wat soveel suig, is dat jy graag minder kak wil voel deur so bietjie skuld op die slagoffer te wil plaas. Almal doen dit, dit is ‘n leuen [...]

Kabeldiefstal en die oplossing.

Elke jaar kos kabeldiefstal Telkom en Eskom miljoene rande. Eintlik weet ons almal wie eintlik betaal vir die gesteelde kabels, en as jy kyk na die ‘performance bonuses’ wat daai poepholle kry, is dit is nie Telkom of Eskom nie. Behalwe die geld is die hoeveelheid ongerief en verlies aan besigheid absoluut skokkend. Ek het [...]

Doodstraf? Snaaksgenoeg nie.

As ek ‘n G6 selfaangedrewe kanon by die weermag sou steel en ‘n hele weeshuis se kinders ontvoer, vasmaak aan die G6 as gyselaars en die parlement gebou aanval in ‘n tipe van ‘n een man staatsgreep, sou ek skuldig wees aan gewapende roof/diefstal, hoogverraad, ontvoering, moord, beskadiging van staatseiendom,  en die bestuur van ‘n [...]

80′s Modes maak ‘n comeback! Neee!

Ek het so tien jaar terug, heel selfvoldaan, gesê dat die 60′s modes ‘n ‘comeback’ gemaak het, die 70′s het maar not te donner sal die aaklige 80′s ooit weer sy verskyning maak nie. “Die klere was heeltemal te ‘way out’ en mans is nou al heeltemal te bang om gay te lyk” het ek [...]