Posts Tagged ‘misdaad’

80′s Modes maak ‘n comeback! Neee!

Ek het so tien jaar terug, heel selfvoldaan, gesê dat die 60′s modes ‘n ‘comeback’ gemaak het, die 70′s het maar not te donner sal die aaklige 80′s ooit weer sy verskyning maak nie. “Die klere was heeltemal te ‘way out’ en mans is nou al heeltemal te bang om gay te lyk” het ek [...]

Skrywer vaar uit teen misdaad……en?

As jy die Beeld se hoofopskrif op Vrydag gelees het sou jy kon glo dat daar geen aardbewings of ‘n gebliksem en vermoor van jumpalofense (onwettige en nie so onwettige immigrante) in hierdie wêreld gebeur het nie. Ek is seker duisende kriminele het daai opskrif gesien en tot die besef gekom dat hulle ‘n skrywer [...]

‘n Skelm lepel lê.

Ek weet nie of hierdie storie, oor ‘n Maleisiese skelm wat eers so rukkie wou lepel lê by die vrou wat hy besteel het, my ontstel of nie. Aan die een kant haat ek fokken skelms en enige storie oor misdaad maak my kwaad. Maar hierdie storie het soveel vrae onbeantwoord gelaat. Die skelm het [...]

Subscribe to RSS Feed