Jong, ek weet ek sommer ek gaan gerooster word vir wat ek nou wil vra. Is demokrasie regtig die beste manier om dinge te doen? “Natuurlik!” Antwoord jy dadelik, want jy is een van die massa ge-breinspoelde skape. Jy kan nou maar jou rekenaar afsit en êrens gaan sit en doodgaan waar jy nie in [...]
