Posts Tagged ‘motorboot’

Ek het julle gesê bootmense is poepholle

Ek het so ruk terug gesê hoe min tyd ek het vir bootmense. Hulle is die ergste tipe tappets, naamlik tappits met geld. Jy moes nou al gehoor het van die ongeluk op die Vaalrivier waar ‘n dom dronk bootpoephol in een van daai ‘barges’ vas gery het wat mense gebruik vir maatskappy ‘sundowner cruises’ [...]

Gysie “Flash” van Tonder kry ‘n motorboot

Gysie “Flash” van Tonder, Lotto wenner van so maand terug, van Turffontein in die suide van Johannesburg se eerste groot aankoop (behalwe 30 kaste bier en ‘n verloofring) was ‘n ‘customised’ boot van Performance Watercraft in Vereeniging. “Ek het geskiem hoe ek soos nog altyd ‘n boot wou gehad het”, het ‘n baie tevrede Gysie [...]