Posts Tagged ‘mumbai’

Mumbai is ‘n kak plek, maar moenie dit sê nie!

Hier gekry. Die Amerikaanse konsulaat in Mumbai het op hulle website mense gewaarsku om op te pas vir oop ‘manholes’ wat werkers oop los as die monsoon reëns kom. Maar die Mumbai munisipaliteit het amper in hulle broeke gebollie. Hulle probleem is blykbaar nie dat dit onwaar is nie maar dat dit die stad in [...]

Subscribe to RSS Feed