Een ding waarvan ek baie hou is goeie musiek
Posts Tagged ‘musiek’
Die Kerk moet jammer sê vir gay musiek onderwyser.
August 29th, 2008
2 Comments
Die NG Kerk het mos so ruk terug ‘n gay musiek onnie/orrelis in die pad gesteek (ge-fire nie ge-jy-weet-wat nie). Nou moet hulle hom skadevergoeding betaal en onvoorwaardelik jammer sê. Die Kerk het nou al lank ‘n probleem met homoseksualiteit. Sommige mense kan heel obsessief oor die hele ding raak. Ek weet byvoorbeeld dat dit [...]
Guns don’t kill people, rap kills people.
June 17th, 2008
No Comments
Na ‘n skool skietery en soortgelyke stront vra almal wat het die klein kak geluister? Watter games het hy gespeel op sy Xbox? Maak dit regtig saak watter musiek mense luister of watter geweldadige games hulle op hulle Xbox’e speel? Die kort antwoord is, “Ja”. Ek het tot die besef gekom toe ek nou die [...]
