Posts Tagged ‘NG Kerk’

Die Kerk moet jammer sê vir gay musiek onderwyser.

Die NG Kerk het mos so ruk terug ‘n gay musiek onnie/orrelis in die pad gesteek (ge-fire nie ge-jy-weet-wat nie). Nou moet hulle hom skadevergoeding betaal en onvoorwaardelik jammer sê. Die Kerk het nou al lank ‘n probleem met homoseksualiteit. Sommige mense kan heel obsessief oor die hele ding raak. Ek weet byvoorbeeld dat dit [...]

Subscribe to RSS Feed