Osama Bin Laden is dood. Dit het so lank gevat, die natuur het amper sy eie koers gegaan en Osama self geneem. Ek hoop nie dit is vir die Amerikaners soos die keer toe ek na lang jare se uitsien na ‘n episode van A-Team, uiteindelik een te siene gekry het, en agtergekom het hoe [...]
Posts Tagged ‘oorlede’
Slipknot se baskitaarspeler skop die emmer, doef doef, da-da, doef pshhhh!
Slipknot se baskitaarspeler, Paul Gray is oorlede, in uitstekende ruk-en-rol styl – dood gevind in ‘n hotelkamer. Ek dink die Hel se snaar-seksie is opgewonde oor die nuwe toevoeging en Oom Nick homself het die ‘familie grootte’ pot Vaseline se prop oop, en hy het die dag af gevat.
Eugene Terre’Blanche
As jy op Mars was vir die afgelope paar dae, Eugene Terre’Blanche is Saterdag in sy huis vermoor. Toe iemand my heel eerste die nuus vertel, het ek gewag vir die punchline. Regtig, dit het begin soos ‘n grap – “Het jy gehoor Eugene Terre’Blanche is gister in sy huis vermoor?”. Ek het gewag vir [...]
Ek is jammer dat ek nie ‘n Michael Jackson aanhanger is nie!
Een van die grootste foute wat jy in jou lewe kan maak, is om te dink dat ander mense net soos jy dink. Ons het almal daardie geneigdheid, maar jy MOET dit beveg! Jy mag dalk dink die kyk in mense se oë as hulle jou ge-’dropte’ GTi, met die vlerkie, ‘split rims’ en neon [...]
