Hierdie is ingestuur deur ‘n wakker Snaaksgenoeg leser. Wat dink jy bedoel Dr Lerato? Is dit dalk eerder ‘n ‘afworsie’ as dit vir mans gedoen word? Dan is daar natuurlik die klein probleempie met ‘Same Day’, want wat is die alternatief? Ek sou hewig ontsteld wees as ek ingaan vir ‘n afworsie, en die dokter [...]
