As jy hierdie penis sien rondry in die Randpark Rif, Wilgeheuwel omgewing – gil so hard as wat jy kan “PIEL!”. Hy het vanoggend verby by gejaag teen minstens 100km/h, in ‘n bliksemse besige, residensiële gebied, waar kinders skool toe stap, honde rondloop en mekaar spyker, en pensionarisse rond ploeter in hulle Camry’s met die [...]
Posts Tagged ‘penis’
3 Dood in argument oor penis grootte
September 12th, 2008
1 Comment
Hier is een artikel. Twee groepies ouens het begin argumenteer omdat een ou van die een groep vir ‘n lid van die ander groep gesê het sy penis is groter. Toe gaan haal die ‘groot penis’ ouens pistole en skiet drie van die ‘klein penis’ groep dood. Dit sal maklik wees om te sê dat [...]
Waddefok!? Waar’s my tottie?
April 23rd, 2008
3 Comments
Daar is towernaars/toordokters in die Congo wat penisse steel! Hulle sê dat jy moet oppas vir mense met goue ringe. Moenie my so kyk nie! Dit is my trouring. Fokof! Ek het nie jou penis nie! Die polisie probeer vir almal sê dit is ‘n kak storie maar daar is ouens wat sweer hulle tottermannetjies [...]

