As jy hierdie penis sien rondry in die Randpark Rif, Wilgeheuwel omgewing – gil so hard as wat jy kan “PIEL!”. Hy het vanoggend verby by gejaag teen minstens 100km/h, in ‘n bliksemse besige, residensiële gebied, waar kinders skool toe stap, honde rondloop en mekaar spyker, en pensionarisse rond ploeter in hulle Camry’s met die [...]
