Posts Tagged ‘pizza-hut’

‘n Large Regina en ‘n medium pappegaai-slaai asseblief

“Almal moet gerook raak” sê Johannes Kerkorrel. Aaron Massey van Pizza-Hut het ook so gedink en as jy jou daaglikse rondkyk-twak wou koop hoef jy net deur die ‘drive-thru’ gery het. Tot die polisie daai kak gestop het. Dit was natuurlik moerse gerieflik vir die plaaslike rokers en ek is seker hy het meer pizzas [...]

Subscribe to RSS Feed