* Gisteraand roep my vrou my opgewonde maar gespanne nader aan die tv. “Hulle het nou Noot vir Noot onderbreek met Breaking News“. Daar is ‘n duisend kamera flitse wat afgaan, daar is ‘n tros mikrofone, asof hulle in die store gaan krap het vir nog, elke radio en tv stasie is op ‘stand-by’. Toe [...]
