Posts Tagged ‘rassisme’

Die hoof oorsaak van rassisme in Suid Afrika, ek het dit!

* Die gemiddelde wit kantoorwerker se interaksie met swart mense is baie beperk. Daar is gewoonlik net ‘n Portia en ‘n Zinzi en miskien Martha die ‘tea lady’. En meeste wit mense hou van die swart mense saam met wie hulle werk. Behalwe natuurlik as dit regtig ‘n rimpelkring is, maar die kanse is goed [...]

Dokter, as ek op ‘n turksvy sit, kry my hol seer!

Ek is nou die dag vir die eerste keer op ‘n sekere webtuiste vol ernstig depressiewe perde wat aangaan oor hoe kak Suid Afrika is. Hulle kap ‘n rowwe rassistiese depro. Dit is net snot en trane, woede, en algemene kou-my-polse-want-ek-fokken-haat-dit-hier waaibs. Ek weet baie mense vra dit altyd, maar as jy regtig nie hou [...]

Subscribe to RSS Feed