‘n Voormalige swaargewig boks kampioen is doodgeskiet toe hy ‘n paar mense in ‘n nagklub gevra het om op te hou rook. Dit is natuurlik ‘n onnodige en hartseer voorval. Ek het net so paar gedagtes. Wie vra vir iemand in ‘n nagklub om op te hou rook? Ek was redelik lanklaas in ‘n nagklub [...]
Posts Tagged ‘rook’
Kalmeer nou oor die sigarette en doen iets oor die gesuip!
June 11th, 2008
No Comments
Die Kanadese regering het nou alle winkel eienaars wat sigarette verkoop verbied om hulle enigsins ten toon te stel. Lees bietjie meer hier. Die een ou sê: “It’s a pain in the ass, and a double-standard that the government supports liquor sales”. Ek stem heelhartig saam. Ek wens ons regering wil net so bietjie kalmeer [...]
