Een groot vrees wat Afrikaners het (behalwe misdaad en haarverlies) is om kommin te wees. Ek is baie uitgesproke oor daai kak “Stoutgat rugby sokkie treffers volume 18″ albums met die spot prentjie omslae. En ek het al ‘n paar keer so gesê waarop iemand in die geselskap sê “Ja, kyk, ek het twee van [...]
Posts Tagged ‘rugby’
Frans Ludeke en die Bulls, Waddefok?
April 15th, 2008
7 Comments
Frans Ludeke het kaal foto’s van iemand hoog op in die Bulls bestuur se suster, of dalk ma en dryg om dit op die net vry te stel. Ek het ‘n vermoede hulle is baie skurf. Dit is al manier waarop daai ou nog sy job kan hê. Die finale leidraad was toe hulle 7 [...]
