Pirates hijack Egyptian ship off Somalia Hoe is daai vir ‘n opskrif? Ons lewe in ‘n wêreld van Ipod’s en vibrators met ‘life-like skin and authentic pubic hair’. Mens sou dink seerowers was ‘so laas week’. Snaaksgenoeg nie. Eintlik is ‘seerower’ so bietjie misleidend. Hierdie ouens is vêr weg van houtbeen, hoek-vir-’n-hand pêre wat heeldag [...]
