Posts Tagged ‘sexy’

‘n Sexy homp manvleis

Kyk nou net hierdie toonbeeld van manlikheid. Hy straal selfvertroue uit – sy stip oë sien wat hy wil hê, en sy sterk hande vat dit wat hom toekom………. en soms trek hulle die tergtoutjie uit sy holgleuf. Oral waar hy loop speel die Blue Stratos musiek (maar hy dra natuurlik net Old Spice). Koel [...]

Groet die grotman, in die Pick ‘n Pay.

Ek het gister ‘n regte man in die Pick ‘n Pay gesien (of is dit nou offisieel PnP? Hel dit is ‘n kak logo). Met ‘regte man’ bedoel ek dit in die dra-’n-knuppel-rond, neandertal ‘genuine’ man sin. Hy het so rustig langs sy vrou gestaan en aan die trollie vasgehou toe daar drie relatief sexy [...]

Fluit fluit uit haar klere uit!

Ek het nog altyd gedink die ouens wat hooter blaas vir ‘n mooi girl langs die pad, of fluit as sy verbyloop is moerse onnosel. Wat dink hy gaan sy doen? Nader stap en sê “Wow dit is ‘n pragtige fluit/toeter wat jy daar het, kom ons gaan terug na my plek toe” ?. Ek [...]

Subscribe to RSS Feed