Posts Tagged ‘shooting’

3 Dood in argument oor penis grootte

Hier is een artikel.  Twee groepies ouens het begin argumenteer omdat een ou van die een groep vir ‘n lid van die ander groep gesê het sy penis is groter. Toe gaan haal die ‘groot penis’ ouens pistole en skiet drie van die ‘klein penis’ groep dood. Dit sal maklik wees om te sê dat [...]

Guns don’t kill people, rap kills people.

Na ‘n skool skietery en soortgelyke stront vra almal wat het die klein kak geluister? Watter games het hy gespeel op sy Xbox? Maak dit regtig saak watter musiek mense luister of watter geweldadige games hulle op hulle Xbox’e speel? Die kort antwoord is, “Ja”. Ek het tot die besef gekom toe ek nou die [...]

Subscribe to RSS Feed