Ek kry gereeld snaakse foto’s in my indoos, maar elke nou en dan kry ek iets spesiaals. Iets wat nie net snaaks is nie, maar werklik vreemd en aangrypend. Wat de bliksem gaan hier aan? Is dit ‘n Boksburg braai wat skeef geloop het? Is dit die begin van ‘n vreeslike ‘fetish’ blou movie? Is [...]
Posts Tagged ‘show’
Chris Rock maak rassistiese grappe, en ek lag my gat af.
June 10th, 2008
No Comments
Ek en Trilwillem het Sondag na Chris Rock se laaste show op die Suid-Afrikaanse toer gaan kyk. Ek het my gat af gelag. Dit was ongelooflik om te sien dat nie een demografiese groep sterk verteenwoordig was nie. Daar was van ge-dreadlock-de wit studente tot swart huisvroue. Daar was van kleurling daggarokers (langs my) tot [...]
