Posts Tagged ‘sigarette’

Kersvader en sy pakkie twintig

Die standaard van advertensies het so geval. Die idee van ‘n advertensie is om jou lus te maak om die produk te koop. Deesdae het die verbruiker soveel regte, dat dit die arme advertensie maatskappye se hande heeltemal bind. Kyk vir Nando’s, hulle maak grappies oor Joost en oor blinde mense, net om bietjie hoender [...]

Rook kan jou doodmaak, en om nie te rook nie ook?

‘n Voormalige swaargewig boks kampioen is doodgeskiet toe hy ‘n paar mense in ‘n nagklub gevra het om op te hou rook. Dit is natuurlik ‘n onnodige en hartseer voorval. Ek het net so paar gedagtes. Wie vra vir iemand in ‘n nagklub om op te hou rook? Ek was redelik lanklaas in ‘n nagklub [...]

Kalmeer nou oor die sigarette en doen iets oor die gesuip!

Die Kanadese regering het nou alle winkel eienaars wat sigarette verkoop verbied om hulle enigsins ten toon te stel. Lees bietjie meer hier. Die een ou sê: “It’s a pain in the ass, and a double-standard that the government supports liquor sales”. Ek stem heelhartig saam. Ek wens ons regering wil net so bietjie kalmeer [...]