Posts Tagged ‘skelm’

Die Renoster Grootte Tabasco

Trilwillem sê eergister vir my iets wat net bevestig wat ek lank reeds vermoed. ‘n Waiter het hom vertel hoekom hulle deesdae daai moerse bottel Tabasco aanhou by die restaurante – sodat julle fokkers dit nie so maklik kan steel nie! Die ding wat ek nou lank reeds vermoed is die volgende: Ons is almal [...]

Skelms kry te veel krediet

Mens hoor gereeld, na iemand ‘n inbraak of ‘n roof gehad het “Hulle was so slim, hulle het agter ingebreek waar niemand hulle kon sien nie” of dalk “Hulle het net die goed gevat wat mens maklik kan verkoop, slim hê?” Dit is sommer ‘n kak storie. Slim kriminele word nie gevang nie. Hulle is [...]

Skelm sodomiseer homself per abuis met ‘n ‘palisade’ heining

Gaan loer gou hier. Ek het nou die dag ‘n nuwe woord geleer, ‘schadenfreude’. Dit is ‘n duitse woord, wat aanvaarbaar in Engels en Afrikaans gebruik kan word wat beteken ‘om vreugde uit ‘n ander se ongeluk te put’. Ek het soveel schadenfreude as ek na hierdie foto’s kyk dat ek lighoofdig raak.

Subscribe to RSS Feed