Posts Tagged ‘slipknot’

Slipknot se baskitaarspeler skop die emmer, doef doef, da-da, doef pshhhh!

Slipknot se baskitaarspeler, Paul Gray is oorlede, in uitstekende ruk-en-rol styl – dood gevind in ‘n hotelkamer. Ek dink die Hel se snaar-seksie is opgewonde oor die nuwe toevoeging en Oom Nick homself het die ‘familie grootte’ pot Vaseline se prop oop, en hy het die dag af gevat.

Die deur-die-kakste ‘band’ ooit.

Ek dink ek word oud. Ek is ‘n groot Led Zeppelin ou, selfs die nuwer harde goed is oraait, maar het jy al ooit van Anal Blast gehoor? Nee man, kak, dit is nie ek wat oud word nie, die ouens is net plein faktap. Dit is los hande die simpelste bliksems wat ek in [...]

Subscribe to RSS Feed