Tye het verander ouens. In die goeie ou dae kon jy nog jou vrou oor jou skoot trek as sy vergeet het om die donderse koffie te toets! (En hoeveel keer het dit nie nou al gebeur nie?) Maar NEE, deesdae het hulle mos ‘regte’ en stront. Ek het ‘n e-pos met ‘n paar klassieke [...]
Posts Tagged ‘snaaks’
Kaal foto van Joost of nie?
Ek het hierdie foto sopas gekry in my e-pos. Die persoon wat hom gestuur het sê hy weet nie of dit Joost is nie want jy kan nie sy gesig mooi sien nie en ook nie sien wat hy snuif nie. Ek sê dit is net te toevallig dat daai blou balle so duidelik gesien [...]
Liewe Fokter Dill…
Liewe Fokter Dill, Ek en my kêrel (sien aangehegde foto) bly nou reeds 4 jaar saam. Ons het ‘n baie goeie verhouding, en het baie in gemeen. Daar is wel iets wat my nou al so rukkie lank pla. Kallie (‘n skuilnaam) probeer my nou al vir meer as ‘n jaar lank ompraat om ‘n [...]
Seerowers kaap ‘n Egiptiese skip!?
Pirates hijack Egyptian ship off Somalia Hoe is daai vir ‘n opskrif? Ons lewe in ‘n wêreld van Ipod’s en vibrators met ‘life-like skin and authentic pubic hair’. Mens sou dink seerowers was ‘so laas week’. Snaaksgenoeg nie. Eintlik is ‘seerower’ so bietjie misleidend. Hierdie ouens is vêr weg van houtbeen, hoek-vir-’n-hand pêre wat heeldag [...]
Maak grootte saak? Nie vir God nie.
Maak nie saak hoe klein of groot die instrument is nie, in die Meester se Hand kan hy wondere verrig. Dit is vir my vreeslik oulik hoe skoon die persoon wat die kennisgewing geskryf het se gedagtes moet wees. Ons het so bietjie meer van hierdie mense nodig. Wat ons minder van nodig het is [...]

