Posts Tagged ‘snaaks’

Wat Google jy jou frats!?

Ek kan met Google se plug-in, Analytics, sien watter terme mense gebruik het om by Waddefok uit te kom. Laat ek nou vir jou sê, daar is ‘n paar vreemde kalante daar buite! Hier is so paar van my ‘gunstelinge’: 1. Geperforeerde dikderm: Hierdie is die mees populêre search-term wat gebruik is, behalwe ‘Waddefok’ self. [...]

Skrywer vaar uit teen misdaad……en?

As jy die Beeld se hoofopskrif op Vrydag gelees het sou jy kon glo dat daar geen aardbewings of ‘n gebliksem en vermoor van jumpalofense (onwettige en nie so onwettige immigrante) in hierdie wêreld gebeur het nie. Ek is seker duisende kriminele het daai opskrif gesien en tot die besef gekom dat hulle ‘n skrywer [...]