Posts Tagged ‘snaakse foto’

WDF foto’s.

Jy’t nou al seker honderde van hierdie ‘Motivational’ posters gesien op die interwebbe. Van hulle is vreeslik snaaks, maar ek het nou agtergekom wat my so laat lag dat ek my gat elke keer weer moet vasgespe – die WTF!? foto’s. Dit is nou daai foto’s wat so absurd is, dat daar net geen logiese [...]

Julius Malema

Dit is moeilik om iemand te haat wat jou soveel laat lag. Man! Het ek al gelag vir die mamparra.

‘n Baie eerlike t-hemp slagspreuk

Kak onfiks, maar gretig. Ek is natuurlik te veel van ‘n introvert om my seksuele voorkeure en gunsteling posisies op my t-hemp te dra, maar dit is dalk net ek.