Ek het gister my bestuurderslisensie gaan hernu. Dit was ‘n redelike lang wag, maar nie so erg soos ek verwag het nie. Ek dink dit is die geheim as jy enige staatsdepartement gaan besoek, lae verwagtinge. Dit is net as jy verwag om gou gou in jou etenstyd te wil deurskiet en vinnig jou lisensie/ID/lisensieskyfie [...]
