Aai tog, ek hoor nou dat daar gerugte is dat Joost gay is. Ek wil dit nie glo nie. Ek sal dit nie glo nie. Die een groot regmerkie wat jy moet maak om gay te wees, is tog sekerlik in die ‘Ek laaik mans’ boksie. Het Joost dan nie in sy bekende en berugte [...]
Posts Tagged ‘steve hofmeyr’
Rolmodelle is ‘n kak idee
Die tydskrifte soos Heat en Huisgenoot, het die afgelope jaar permanente semi-ereksies. Waar het jy nou al ooit sulke sappige, sexy, kom-hier-jou-lekker-ding stories soos Joost, Jurie, Robbie Clay en Steve Hofmeyr gekry? Weet jy waar kom die hele kinkel in die kabel in? Weet jy hoekom is hierdie stories sensasioneel? Ek sal jou sê hoekom: [...]
Steve Hofmeyr, is ek net jaloers?
Ek het gister met ‘n groep meisies gesels en op ‘n manier begin ons oor Steve Hofmeyr praat. Ek sê toe hoe irriteer daai Pampoen song my. Ek het darem bygelas ek weet dat ek die enigste Afrikaanssprekende is wat dink die liedjie blaas, groot tyd. Hulle almal se konsensus was, “Jy is net jaloers”. [...]
Steve Hofmeyr se dikderm.
Steve is beter julle! Hierbo is ‘n genuine foto van sy dikderm! As julle hand getekende kopieë wil hê kyk uit op e-bay. Sy familie wil nie bekend maak in watter hospitaal hy is nie. Hy is in die Wilgeheuwel hospitaal, saal C14, let op die koffie winkel net voor jy by die saal inloop. [...]
