Posts Tagged ‘sudoku’

Sudoku, ek mis uit, ek flippen weet dit!

Het jy al ooit gevoel jy mis uit op iets moerse? Ek het destyds met Titanic so gevoel. Die boot sink…….en? Maar mense het absoluut Afghan gegaan op die movie, heeltemal bos. Daar was mense wat hom drie keer gaan kyk het. Op die selfde bliksemse dag! Toe ek dit later op Mnet gekyk het, [...]

Subscribe to RSS Feed