Waddefok vang die pêrre in Uruguay nou aan? Jy sien, ek was altyd van mening dat ons Suid-Afrikaners mos ‘n braai kan gooi. Lekker dop in die hand en om die vuur staan en ‘n paar choppies en steaks regkry om deur die nek te ryg. Nou sien ek dit is nou nie ‘n ordentlike [...]
