Dit is nou wat gebeur as mense nie gebliksem raak omdat hulle weirdo’s is nie. Jy sal nooit so iets in Afghanistan, die ou Rusland of Nazi Duitsland gekry het nie. Jy sou ook nie kon Kerk toe gaan, lees wat jy wil, ‘westerse’ flieks kyk of sommer net Joods wees nie, maar dit is [...]
Posts Tagged ‘weirdo’
Snaaksgenoeg, ons weet self nie.
June 24th, 2008
No Comments
Ek kry gereeld snaakse foto’s in my indoos, maar elke nou en dan kry ek iets spesiaals. Iets wat nie net snaaks is nie, maar werklik vreemd en aangrypend. Wat de bliksem gaan hier aan? Is dit ‘n Boksburg braai wat skeef geloop het? Is dit die begin van ‘n vreeslike ‘fetish’ blou movie? Is [...]
Help vir Ignatius ‘n meisie kry.
June 9th, 2008
2 Comments
Ignatius Meintjies het hierdie foto ingestuur met die onderstaande brief. Liewe Worsbeursie, Ek is flippen desperaat vir ‘n ernstige verhouding met ‘n meisie. Ek hou van stap, lees, paintball en online-poker. Ek het al die ‘online dating’ ding probeer maar ek kry net weird girls wat in moerse vuilgat en perverse aktiwiteite belangstel. Die foto [...]
