Jan 27
Toets die koffie, BIETS!
Tye het verander ouens. In die goeie ou dae kon jy nog jou vrou oor jou skoot trek as sy vergeet het om die donderse koffie te toets! (En hoeveel keer het dit nie nou al gebeur nie?) Maar NEE, deesdae het hulle mos ‘regte’ en stront.
Ek het ‘n e-pos met ‘n paar klassieke ou advertensies gekry, ek sal hulle so een een op sit.
2 comments2 Comments so far
Wat is jou gedagtes?

Moet bieg ek het self lanklaas my hand vir vroutjie gelig – ek het na die laaste “16 days of whatever” so half uit die gewoonte geval. Ek weet nie hoekom skuif hulle hierdie nie na vroeër in die jaar en langer om saam met die Super14 te val nie?
Vroutjie kla nog so nou en dan oor waar die gebrek aan “spesial aandag” soos sy dit noem, maar die gewiksery was baie moeite en so en het veral baie lank geneem. Sy kla nou ek is nie meer “exciting” en so nie, maar regtig as sy so skuldig voel want sy was kwansuis ” a very naughty girl” moet sy met die predikant gaan praat. Ek lees in ‘n ou Rooi Rose ek moet met haar kommunikeer maar dit sukkel met die Engels. En besides dit lyk hoeka vir my dat sy nie wil hoor nie, maar eerder voel.
My kollegas dink ek is vreemd as ek raad vra.
Tarra parra
Weet jy Amoer, daar is ‘mense’ wat glo dat 16 dae van aktivisme nie genoeg is nie? Hulle wil so waar as wragtig hê die stront moet die hele jaar aanhou, en dat jy, by implikasie, nooit jou vrou mag tugtig nie! Dit is nou wel, soos jy ook opmerk, moeite, maar kan jy jou indink wat sou gebeur as vrouens net so gelos word om te maak wat hulle wil? Dit sal net ou koffie en koue toast wees sover jy kyk.