whogives aphok: Die ou is ‘n doos .. Laevlak vermaak vir die laevlak Afrikaner
DRIES: Sy’s in elk geval nie juis iets om na te kyk nie, dis seker hoekom sy maar met ‘n wikkelwurm tevrede moet wees!! Ja, Facebook kan ‘n bliksem wees…veral as jy so donners naief is om te dink niemand anders kan lees wat jy skryf nie. My fok, as jy nie seker is oor iets nie, vind uit hoe dit werk!! Ek het al die grootste klomp stront gelees en maar net my kop geskud vir mense se onnoselheid!!
Worsbeursie: Dankie Normandp! Baie wakker van jou! Hel maar mense kan gemeen wees! Siestog….
Normandp: Tracy se facebook accout was gehack, dit was nie sy wat die satus geplaas het nie. http://current.com/1a5km4c
Worsbeursie: Dankie Dries! Dit is ‘n meisie, Inge. Ek wonder self, maar om soos oopgespalk te lê tot die gips af kom moet hel wees. Wat maak jy as jou knaters jeuk?
DRIES: Hi Wors, baie geluk met die nuwe aankomeling!! Seuntjie of dogterjie?? Naam?? Hoop julle het baie vreugde met die klein bondeltjie. Hel, ek wonder wat het die arme knaap wat so oop ketels lê oorgekom?? Ek deel jou sentiment in die laaste sin 100%. Dinge soos liefde, geluk, respek, empatie ens. kan geen geld koop nie
hardspear: Ja nee, mens kan jou nie verkwalik dat jy daai afleiding gemaak het nie… Ek dink egter dis veiliger om ‘n dame van onderhandelbare liefkosing te onthaal as ‘n Rekkie se amper eks…
hierdie video is ne meer beskikbaar nie?
dankie… hy werk nou weer…. groete julle fokkers
die ou is ‘n idioot! sakkie boysens van brakpan ….. so kommen soos grond!