
Die logo waaroor Nando's so ontsteld is
Blackie de Wit van Kemptonpark is dalk diep in die sop nadat hy, volgens Nando’s se regsverteenwoordigers, “blatant gepoog het om op Nando’s se sukses en uitstekende bemarking te teer”.
Blackie wou ‘n restaurant open vir seksueel avontuurlustige paartjies, en sê dat die ooreenkoms in logo’s blote toeval is – “Dit is hoe dildo’s lyk, en die S&M ouens gaan mal vir swart en rooi…..”
Mnr de Wit sê ook hy sal die saak met alles in sy vermoë beveg – “Ek het klaar die swings, rubber matrasse, meganiese bul en ‘n honderd en vyftig liter smeermiddel gekoop! Weet jy hoeveel kos die goed met die Rand wat so swak is?”
Geen.


ekt myself siek gelag
WDF? Kan mens adults bestel vir ete ook? Of vir take-aways?
Ag worsie vertel ons tog waar die plek om te eet!!
die scary gedagte kom by my op dat as die kos jou duisendtree gee daar ‘n siek fokker is wat nie sal mind om te watch nie… er… die internet het my horisonne waaaaaay te veel verbreed.