WDF foto’s.

wtf-weird-crazy-bb-13

Jy’t nou al seker honderde van hierdie ‘Motivational’ posters gesien op die interwebbe. Van hulle is vreeslik snaaks, maar ek het nou agtergekom wat my so laat lag dat ek my gat elke keer weer moet vasgespe – die WTF!? foto’s. Dit is nou daai foto’s wat so absurd is, dat daar net geen logiese verduideliking kan wees wat hulle kan laat sin maak nie.

Die een het my. Wat de donder gaan hier aan? ‘n Ou met ‘n aktetas en ‘n speedo wat kyk hoe vang ‘n ou, met skynbaar net ‘n hemp aan, vis? Kan jy hiervan sin maak?

Gaan loer bietjie by www.thechive.com om nog absurde en snaakse foto’s te beloer.

Geen.

You can leave a response, or trackback from your own site.

One Response to “WDF foto’s.”

  1. Trilwillem Trilwillem says:

    Dit is duidelik dat hy sy persoonlike assistent ook bietjie laat ontspan terwyl hy visvang. Ek dink hy is ‘n aangename ou om so iets toe te laat.

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed