Comments on: Zuma, die super-pa!

By: Worsbeursie
Jou Afrikaans is uitstekend! Regtig. Vertaal hom gerus.

By: Worsbeursie
He he, ja nee Amoer, so word ons ook maar sonder ef-elle gespyker!

Ek voel amper sleg dat ek nie dieselfde verontwaardiging en woede voel wat ‘n klomp mense duidelik voel nie. Dit voel of iemand my ‘n storie vertel van ‘n ou wat in ‘n rooibok kostuum by ‘n leeukamp instap met ‘n bord springbok carpaccio in sy onderbroek, en dan verbaas uitroep – “En toe byt die bliksems hom!”. My gevoel is regtig meer een van – “Ek het julle mos gesê!”.

By: Amoer
Ek kan deal met die “liefdes-kinders”. Wie gee om wie Steve/Zuma ens. verwek? Ek gee nie om wat hulle in hul privaat hoedanigheid maak nie (om eerlik te wees ek steur my redelik min aan wat hulle in hulle profesionele hoedanigheid maak).

Waar ek wel ‘n ongemak begin ervaar is as daar 20 (en counting) kinders is en ek vermoed die belastingbetaler (lees nou EK ongeag van hoe klein my deel ook mag wees)die rekeninge hiervoor moet optel. Ek is regtig bekommerd oor ons “hoofman oor honderd” se kinders. Shaik lê op vrekte en wie weet waar die geld vandaan gaan kom om die kinders in die styl groot te maak waaraan die Zuma’s gewoond is. My ongemak raak al hoe groter hoe langer ek hieroor dink tot op die punt wat dit ‘n baie (BAIE) lae rugpyn word en ek begin vermoed dat die ongehude moeders nie die enigste is wat gespyker word nie.

So ja nou vir ‘n (teesinnige) sigaret na die tyd.

Tarra parra

By: VerdantSF
Ek is ‘n Amerikaner, maar ek leer Afrikaans.  Ek het vanoggend julle webblad gevind.  Ek geniet om dit te lees.  Mag ek ‘n Engelse vertaling van jou Chris Rock pos op my webblad plaas?  Met Snaaksgenoeg se skakel, natuurlik  .  Dit is baie goeie oefening vir my.  Ag, en verskoon asseblief my gebroke Afrikaans!

By: Trilwillem
Die hele ding dat “bekende” mense nie mag “liefdes”kinders hê nie is redelik deur die kak.  Die goed gebeur!  Deal with it